


DIE
FEESVIERINGE
JY WORD UITGENOOI OM BY ONS AAN TE SLUIT VIR DIE HELE NAWEEK OF NET DIE GROOT DAG
VRYDAG 6DE
17:30 - VRYDAG BRAAI
Kom braai saam met ons Vrydagaand by Haycroft Plaas.
SATERDAG 7DE
OGGEND VAN DIE GROOT DAG
Die oggend is joune. Gaan eet 'n ontbyt en verken die Midlands.
15:30 - DIE SEREMONIE
Die seremonie vind plaas by Haycroft Plaas.
Begin 15:00 nader staan en sit asseblief teen 15:20.

18:00 - DIE ONTHAAL
Aandete en dans vind plaas by die onthaalsaal van die plaas.

DIE
BESONDERHEIDE

KLEREDRAGKODE:
Netjies-informeel. Onthou die Midlands kan koud word en dit mag dalk reën.
JOU KINDERTJIES:
Met die uitsondering van onmiddellike familie, nooi ons net die volwassenes. Laat weet ons as jy sukkel om n kinderoppasser te reël en dalk kan ons n plan maak.
VERBLYF:
Daar is beperkte verblyf beskikbaar by Haycroft en hul webwerf gee nog n paar opsies. Kontak Haycroft Plaas direk vir besprekings.




